'n Woord vir Gebed
November
2000
Sal
u saam met ons in die gebed tree vir ons komende seminaar wat beplan is om
Nov/Des hierdie jaar in die suidelike deel van Rusland plaas te vind.
Dié gebied is gevaarlik en word vir die grootste deel deur die
Islam gedomineer. Vervolging van
Christene vind nog gereeld plaas. Onlangs
is ‘n Christen pastoor onthoof. Daarna
het ‘n Christen bakkery se bestuurder met voertuig en al verdwyn.
‘n Losprys is gevra, maar daar is verder niks verneem nie.
Daar
is vandag ‘n groot behoefte in Rusland vir individuele Christelike
dissipelskap opleidingstoepassings met die oog op langtermyn evangelisasie.
Entoesiastiese belangstelling in die Door of Hope dissipelskap program
het tot hierdie seminaar gelei wat, DV, op
Vrydag, 4 November sal begin en op
Maandag, 4 Desember sal eindig. ‘n
Groep van 5 persone onder die leierskap van Ewald Joubert – Direkteur van Door
of Hope – sal die seminaar aanbied. Ons
is uiters dankbaar teenoor die Here dat Ds.
Pieter Kriel van Vryheid met sy uitgebreide kennis en ondervinding van
kerkplanting op sendinggebied – veral selstrukturering – ook gaan help.
Sy betrokkenheid is ‘n groot plus.
Die ander lede van die groep bestaan uit Elizabeth Prinsloo, Stefan van
der Merwe en sy vrou Hensie.
i)
Bid
asseblief
dat die Here in al die behoeftes rondom die reis sal voorsien.
ii)
Bid
asseblief
dat die duplisering van die Door of Hope Radio program op kassette betyds
voltooi sal wees – dit wag tans in lyn in Moskou om gedupliseer te word en is
vir voltooiing in November geoormerk.
iii)
Bid
asseblief
vir die veiligheid van Ewald en sy groep, asook dat die Here hulle geestelik en
materieel vir die groot taak sal voorberei.
iv)
Bid
asseblief
vir die veiligheid van al die afgevaardigdes na die seminaar.
v)
Bid
asseblief
vir die afbreek van interkerklike versperrings.
Bid
asseblief ook vir die volle duur van die seminaar.
Ons
sal u op hoogte hou van gebeure sodra dit beskikbaar is.
Stel u vriende van die gebedsbehoeftes in kennis asook die
gebedshorlosie. Dit is selfverduidelikend en u hoef slegs die tyd aan te dui
wanneer u vir ons wil bid. By
ontvangs daarvan sal ons aan u ‘n spesifieke gebedsonderwerp stuur waarvoor u
moet bid. Ons wens is dat u ook
geseën sal word deur hierdie waardevolle geleentheid om God op hierdie manier
deur gebed te dien.
Ons
loof God vir almal van u, omdat u ons in staat stel om ‘n goeie werk
vir die Here en Sy Koninkryk te kon doen.
In
Christus wat ons gered het!
Neels
du Plooy
(Sekretaris)
Rusland 2000!
(I Kor 16:9)
Dit
is gepas om die eerste jaar van die Millenium met ‘n uitreiking af te
sluit. Die Here het ons nie
alleen geseën met die geleentheid vir ‘n vergaderplek nie, maar ook vir
die mense om daaraan deel te neem en dit te lei. Onlangs het die uitreikingsgroep, wat die opleiding in Rusland
sal gee, twee dae by ‘n toevlugsoord op ‘n plaas naby Heidelberg deurgebring.
Die tyd bymekaar was ryklik geseënd en dit het met ‘n seën geëindig
toe die eienaars van die toevlugsoord slegs die helfte van die
ooreengekome koste gevra het!
Hensie
agter haar man
Stefan, Elizabeth en Ds.Pieter met’n laaste kwinkslag
Door
of Hope is waarlik bevoorreg om hierdie begaafde broers en susters te hê wat
aan hierdie sensitiewe opleidingsuitreiking sal deelneem.
Elizabeth – sal op Gebed in die Stiltetyd konsentreer – het ons almal
verbaas deur ‘n Russiese liedjie te sing slegs nadat sy dit eenmaal by Hensie
gehoor het! Die nederigheid van al
die deelnemers het ‘n blywende gevoel van tevredenheid nagelaat.
Stefan,
wat op dissipelskap sal konsentreer, is besig om sy studies as ‘n predikant
aan die Universiteit van Pretoria te voltooi waarna hy en sy vrou Hensie voltyds
as sendelinge sal dien.
Ons
het nog ‘n bonus – Hensie is ‘n drama spesialis wat ‘n bediening het
deur gebruik van die kunste te maak – hoofsaaklik mimiek – om die evangelie
te verkondig. Sy sal ‘n groep
oplei om daardie proses in Rusland voort te sit en sal bykomend ons almal met
haar gawes gedurende die verloop van die seminaar bedien!
Bid spesiaal vir haar vir hierdie baie moeilike taak.
Dit
was ‘n tyd van baie lag en deelsaamheid met die opgewektheid van ds.
Pieter ( dit was veiliger om hom net Pieter te noem!) wat meer as een
keer onverhoeds deur die deurdringende humor van Elizabeth betrap is.
Hy sal die verhoudings tussen die pastoor en die gemeente behandel.
Hy het ook die uitleg vir die Gebedspad
gegee. Ons weet dat sy inset
gedurende die seminaar as ‘n geheel groot vrug sal dra.
Die
onderwerp van die seminaar in Rusland sal op die verhouding met God in die
stiltetyd konsentreer.
Bid
asseblief vir ons almal.
Ewald
Joubert
Anna
Bogér
Novo
Vasugon
We
report back on our last newsletter. We
are most grateful to a brother who supplied a complete modern Hi-fi System to
help those in Novo Vasugon. It
also duals as a small public address system and is already in Russia.
Another brother supported handsomely for the extension work with the
cassette programmes.
He
even gave a book of testimony in German so that our dear sister Anna could once
again feel her german roots. We are
most greatful to you dear brothers for your compassion and generosity.
There
are many in Russia today with the same needs as sister Anna. We do exhort you to
continue steadfastly in prayer for the needs of the Russian people – both
materially (in their great poverty) and above all for the love of God to visit
them in that voidless spiritual vacuum left by Satan’s agent, Stalin, who
plunged them into that deep pit of despair.
Pray
for the Church in Russia
That
the Body of Christ must uplift the suffering Church world-wide.
Pastor Evrenii speaks of the problems of materialism in the
Russian Church, but this is a universal problem. Please pray for all
missionaries in the field that they will have sensitivity to their
calling and that they will be true ambassadors of Jesus Christ in a
world torn apart by greed. Satan
rages as never before because of the irrepressibility of the gospel in
spite of a broken world. Nothing
anywhere can withstand the power of the Good News.
|
How to spread the Gospel
Dear
brothers and sisters!
We
greet you with love of Jesus Christ!
We've
received your letter how you can help in evangelism of our town with Christian
radio programme "Discipleship Training over the Air". We thank God and you for that.
From
our side we are glad to have the whole course of your radio programme and spread
it where God will show.
During
17 years of following God and living directly in Russia God reveals in what
Russia has a need. Russia doesn't trust foreigners, but at the same time
doesn't admit her own prophets. Russia doesn't need any new theory of
evangelistic teaching, She needs given over practical people giving God's voice
out of Bible, but there is no such today. Today everyone has new
strategy but not for long.

Evrenii
Michaelov with his family
To
be able in practice, by our life to preach the Gospel, God needs people who are
completely given up to Him, who have died to themselves - for their own lives
have been "crucified with Christ".
Who
can say: "...it is no longer I who live, but Christ lives in me; and the
life which I now live in the flesh I live by faith in the Son of God, who loved
me, and delivered Himself up for me."
Gal.2:20.
Russia
needs people upon whom God can pour Spirit and Power like the
first-apostles. Without it none of new methods of evangelism will succeed. God
admits only worship in Spirit. The most beautiful worship which comes from flesh
is against God.
On
the whole, Christian world in Russia now is in a flesh condition. First of all
it is necessary to wake up church from such a sad condition.
If
you still want to continue our personal contact you should know our present
circumstances. Therefore I'll write about ourselves.
Since
1982 my wife Ludmila and myself were members of Ufa's church. I am 42 years old,
my wife is 41. We have seven children: Natalia - 16,5 years old, Konstantin -
15, Vladimir - 13, Ludmila - 10, Eleonora - 8, Timophei - 6,5, Arsenty - 2,5.
And God gave us a son by spirit, combined with our family. His name is Vadim -
20 years old.
The
church does not like the personal testimony of Gal.2:20 and Rom.8 because of flesh
condition. Our state is similar to Jews being in front of Red Sea. In
front of us is also "Red Sea" of uncertainty. But we believe that
behind these events is God. He will lead us through the midst of the
"sea" onto dry land.
God's
blessings for you and what is predetermined will happen!
Amen.
Evrenii
Michaelov
The
Krugersdorp Morning Train to Springs
Every
day on their way to work believers start praise and worship amongst
commuters. When they get
off others get on and continue where they stopped.
It’s even becoming organised! This peoples group listen and
joyfully take part - there isn’t a choice because they cannot escape
until they disembark – its better to sing along!
In this way a wagonload of song is often lifted up to a mighty
God in praise - every morning!
|
Click
here to receive our newsletter
Click
here to make a contribution
Please
share this newsletter by forwarding
it to at least one other person.
Click
here to unsubscribe
Direct all
enquiries to Door of Hope Ministries at dohsa@mweb.co.za
Tel: +27(12)347 1165 or Fax: +27(12)347 1279
http://www.doorofhope.org.za
|